14 June, 2019
Hebreërs 10:19-25 Klip-klop-klip-klop word die doodse stilte versteur, as sy agter by die kerk ingestap kom. Ek rek my nek om te kan sien wie die heiligheid so verbreek. Sy het ‘n blinknuwe paar hoëhakskoene aan wat duidelik ‘n nommer…
13 June, 2019
Hebreërs 10:1-18 Op ‘n streep stap die groep toeriste agter die gids aan in die grot. Stalagmiete en stalaktiete doem oral op in die mees bizarre vorms. Alles rondom ons is ‘n sprokiesparadys. Dan stop die gids en almal bondel…
12 June, 2019
Hebreërs 9:23-28 Elke jaar met Paasfees is hulle daar, die mense van Suid-Amerika wat so getrou boetedoen vir hulle sondes. Hulle loop deur die strate met lang, droewige gesigte, al singende terwyl hulle hulleself met swepe slaan totdat die bloed…
11 June, 2019
Hebreërs 9:15-22 Ou Oom Herklaas het nooit enige nasate gehad nie. Ja, hy was eenmaal verlief en selfs verloof, en toe loop sy weg met sy beste vriend ‘n week voor die troue. Dit het bitter seer gemaak, gevolglik het…
10 June, 2019
Hebreërs 9:1-14 Dit is 1967 in Durban Noord se NG Kerk. Ons is besig met ‘n ernstige kooroefening, want die kerkkoor lewer binnekort ‘n groot optrede, en alles moet perfek wees. Ons sing ons harte uit, en ons briljante koormeester…
7 June, 2019
Hebreërs 8:1-13 In my jongdae was daar nog nie sulke goed soos TV’s en selfone vir vermaak nie. Ons “draadloos” het met ‘n motorbattery gewerk, en hy was net aangeskakel vir baie spesiale geleenthede, soos die nuus en die Du…
6 June, 2019
Hebreërs 7:1-28 Politiek en Godsdiens is twee perde wat beslis nie saam voor dieselfde kar hardloop nie. Wanneer hierdie twee vermeng raak, is daar groot spanning. Kort voor die verkiesing van 1994 lei ons leraar die oggend sy preek in…
5 June, 2019
Hebreërs 6:13-20 Om te krap waar dit nie jeuk nie, kan gevaarlik wees - so het die eerste vrou in die wêreld (volgens ‘n ou Griekse legende) uitgevind. Haar naam was Pandora. Volgens hierdie verhaal is daar aan haar ‘n…
4 June, 2019
Hebreërs 6:4-12 Soos jy seker al agtergekom het, is ek baie lief vir die Laeveld. Wat is dit in daardie wêreld wat my so bekoor? Dit kan beslis nie die klimaat wees nie, want dit raak onhoudbaar warm, en as…