19 August, 2024
Romeine 12:3-17 VIDEO | OUDIO Een groot passie uit my jong dae was om alle dinge wat meganies en elektronies is te ondersoek om uit te vind wat hulle maak werk. Ongelukkig het ek nie juis baie daaruit geleer nie…
16 August, 2024
Romeine 12:1-2 VIDEO | OUDIO Wat is "sinvolle godsdiens"? Ons het gekom by die laaste afdeling van Paulus se brief aan die Romeine waar hy oor die praktiese implikasies vir jou as gelowige in die alledaagse lewe skryf. Dit is…
15 August, 2024
Romeine 11:25-36 VIDEO | OUDIO “Aan Hom behoort die heerlikheid tot in ewigheid! Amen.” So sluit Paulus die hartseer hoofstuk uit sy brief oor Israel af. Alles is nie verlore nie. God is steeds in beheer! In die laaste deel…
14 August, 2024
Romeine 11:17-24 VIDEO | OUDIO In my kleintyd was daar nie allerhande soorte meghêftertjies soos rekenaars en slimfone om die manne besig te hou soos vandag nie. Daar was nie eers wiele wat jou die rowwe veld kon invat nie…
13 August, 2024
Romeine 10:16-11:17 VIDEO | OUDIO Dit is so ironies dat die ganse heilsgeskiedenis juis in Israel begin het, maar dat die Jode nog steeds nie God se vryspraak ervaar het nie. Dit het begin by Adam, Noag en Abraham en…
12 August, 2024
Romeine 9:30-10:15 VIDEO | OUDIO Ons het die afgelope paar weke nou al gehamer op die woordjie “Vryspraak”. Paulus kan hierdie woord net eenvoudig nie genoeg beklemtoon nie, want dit is so ‘n ontsettende belangrike saak. Tóg is hier vanoggend…
8 August, 2024
Romeine 9:19-29 VIDEO | OUDIO Die heerlike geur van vars, nat klei hang swaar in die lug as ek die pottebakker se werkswinkel binnestap. Ek is opgewonde - wat gaan hy vanoggend maak? In die vertoonlokaal staan die mees elegante…
7 August, 2024
Romeine 9:6-18 VIDEO | OUDIO Vanoggend se onderwerp het menige mense al erg laat kleitrap, gelowiges sowel as ongelowiges. Dus, as hierdie “omstrede” onderwerp - die uitverkiesing - vir jou al slapelose nagte gegee het, dan kan jy beslis weet…
6 August, 2024
Romeine 9:1-5 VIDEO | OUDIO Die wonderlike vrede wat oor jou lewe kom, die dag wanneer jy besef dat jy God se vryspraak gekry het, is iets totaal onbeskryflik. Om te weet dat jy uitgeruk is uit daardie wêreld van…