Dagstukkies



18 July, 2018
Romeine 11:25-36 “Aan Hom behoort die heerlikheid tot in ewigheid! Amen.” So sluit Paulus die hartseer hoofstuk uit sy brief oor Israel af. Alles is nie verlore nie. God is steeds in beheer! In die laaste deel van hoofstuk 11…

17 July, 2018
Romeine 11:17-24 In my kleintyd was daar nie allerhande soorte meghêftertjies om die manne besig te hou soos vandag nie. Daar was nie rekenaars en slimfone wat jou ure lank kon besig hou nie. Die enigste fô-baai-fô was 'n Land…

16 July, 2018
Romeine 10:16-11:17 Dit is so ironies dat die ganse heilsgeskiedenis juis in Israel begin het, maar dat die Jode nog steeds nie God se vryspraak ervaar het nie. Dit het begin by Adam, Noag en Abraham en Jesus se bloedlyn…

13 July, 2018
Romeine 9:30-10:15 Ons het die afgelope paar weke nou al gehamer op die woordjie “Vryspraak”. Paulus kan hierdie woord net eenvoudig nie genoeg beklemtoon nie, want dit is so ‘n ontsettende belangrike saak. Tóg is hier vanoggend iemand wat hierdie…

12 July, 2018
Romeine 9:19-29 Die heerlike geur van vars, nat klei hang swaar in die lug as ek die pottebakker se werkswinkel binnestap. Ek is opgewonde - wat gaan hy vanoggend maak? In die vertoonlokaal staan die mees elegante kunswerke uitgestal, en…

11 July, 2018
Romeine 9:6-18 Vanoggend se onderwerp het menige mense al erg laat kleitrap, gelowiges sowel as ongelowiges. Dus, as hierdie “omstrede” onderwerp - die uitverkiesing - vir jou al slapelose nagte gegee het, dan kan jy beslis weet dat jy nie…

10 July, 2018
Romeine 9:1-5 Die wonderlike vrede wat oor jou lewe kom, die dag wanneer jy besef dat jy God se vryspraak gekry het, is iets totaal onbeskryflik. Om te weet dat jy uitgeruk is uit daardie wêreld van onsekerheid, waar die…

9 July, 2018
Romeine 8:31-39 Dit was die jaar 1552, ‘n volle 100 jaar voor Oorl’e Oom Jannie sy historiese voet aan die Kaapse kus geplant het. Twee Portugese skepe, die St. John en die St. Jerome seil uit die verre Ooste, swaar…

6 July, 2018
Romeine 8:18-30 Die tye waarin ons leef, plaas ‘n beklemming om jou hart. Dink maar aan die misdaadsituasie in Suid-Afrika, en dan mag jy nie die res van die wêreld weggooi nie, want in baie ander lande gaan dit maar…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026