Dagstukkies



16 April, 2018
1 Timoteus 6:3-16 Wat is die primêre motief agter jou betrokkenheid in die gemeente? Dis nou ‘n baie snaakse vraag om te vra! Maar dis nie so ‘n voor-die-hand-liggende vraag nie. Hulle sê dat Godsdiens een van die mees winsgewende…

13 April, 2018
1 Timoteus 6:1,2 Die woord “diskriminasie” is deesdae op almal se lippe. Maar kom ons wees eerlik: diskriminasie het in ons land al saam met oorl’e Oom Jan van Riebeeck voet aan wal gesit. Sedertdien het hy baie kleintjies gekry…

12 April, 2018
1 Timoteus 5:17-23 Ek het vir etlike jare ons gemeente se nuusbrief opgestel. Kort-kort het iemand my in die oor gefluister dat daar groot ongelukkigheid is oor die manier wat die een of ander aspek van die nuusbrief hanteer word…

11 April, 2018
1 Timoteus 5:9-16 In gister se dagstukkie het ek genoem dat daar in ons gemeente sommer ‘n groot aantal weduwees is. Meeste van hulle is vroue vir wie se hande daar niks verkeerd staan nie. Waar hulle saamkoek, kan jy…

10 April, 2018
1 Timoteus 5:1-8 As jou lewensmaat van die afgelope 50 jaar skielik nie meer daar is nie, dan is daar ‘n reuse leemte in jou lewe. Wanneer die een met wie jy elke dag kon gesels, jou vreugdes en bekommernisse…

9 April, 2018
1 Timoteus 4:10-16 Wat ‘n wonderlike voorreg is dit om te kan dien as Christenleier! Nou die oggend kry ek ‘n kort notatjie met die eenvoudige vraag: “Hoe word ek ‘n Christen?” Dit is beslis nie die eerste briefie van…

6 April, 2018
1 Timoteus 4:6-9 Ons plaaslike gimnasium is ‘n baie gewilde plek. Soggens vroeg en saans sukkel jy om daar parkeerplek te kry. Daar word geoefen en ge-fietstrap en gedraf en gesweet dat dit ‘n aardigheid is. Sommige van die “martelare&rdquo…

5 April, 2018
1 Timoteus 4:1-6 Daar was eenmaal ‘n haan op ‘n plaaswerf, ‘n rooie met sulke mooi goue haailaaits wat sy blink veredos ékstra blink maak, en hy het op sy kop die kroon gedra van ‘n trotse bloedrooi kam wat…

4 April, 2018
1 Timoteus 3:14-16 Toe ek in standerd 9 was het my ouers na Durban verhuis. Ek moes agterbly op Waterval Boven om eers matriek klaar te maak. Dit was groot opgewondenheid wanneer skoolvakansies aanbreek, want dan het dit beteken dat…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026