15 March, 2018
2 Tessalonisense 2:1-12 (deel 2) Uiteindelik het die langverwagte reën gekom. Dit was nét die volgende dag toe die storm teen laatmiddag begin opsteek. Die hele dag lank was daar ‘n onheilspellende, drukkende stilte. Iets was aan die gebeur! Toe…
14 March, 2018
2 Tessalonisense 2:1-12 (deel 1) Die uitmergelende droogte van 2008 duur voort. Die dorre aarde hyg, smagtend na ‘n druppeltjie reën. Genadeloos bak die felle son elke greintjie lewe uit alles waarin daar lewenssap vloei. Rooibokramme, eens trotse sultanne met…
13 March, 2018
2 Tessalonisense 2:1-12 (deel 1) Die uitmergelende droogte van 2008 duur voort. Die dorre aarde hyg, smagtend na ‘n druppeltjie reën. Genadeloos bak die felle son elke greintjie lewe uit alles waarin daar lewenssap vloei. Rooibokramme, eens trotse sultanne met…
12 March, 2018
2 Tessalonisense 1:3-12 Die son trek sy laaste strale tussen die sekelbosse in, en die nag kom gooi ‘n pikswart kombers oor die Laeveld. Skielik is dit nag. Pikdonker, steenkoolswart, hartomklemmend nag. Die maan kom eers laatnag op, en daar…
9 March, 2018
2 Tessalonisense 1:1,2 Vrede is ‘n wonderlike ding, net jammer dis deesdae so skrikwekkend skaars! Selfs in die natuur is ware vrede ‘n immer-ontwykende versugting. Dit is laatmiddag in Marloth Park en ek en my Mosbolletjie sit langs die Krokodilrivier…
8 March, 2018
2 Tessalonisense Inleiding Dit is Septembermaand 2008. Die droogte in die Laeveld is hartverskeurend. Waar ek op my stoep sit en skryf, is die toneel voor my ‘n digte doringveld, deurspek met rooibos, knoppiesdoring, blinkblaar wag-’n-bietjie, rosyntjiebos, sekelbos en maroela…
7 March, 2018
1 Tessalonisense 5:16-28 Paulus druk dit vir ons op die hart in 1 Tessalonisense 5:16: “Wees altyd vol blydskap.” In Filippense 4:4 sê hy dieselfde: “Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly!” As ek en jy maar…
6 March, 2018
1 Tessalonisense 5:12-18 Ek het al so dikwels in die wandelgange gehoor: “Daardie predikantjie moet darem nou regkom,” en dan fluister die persoon: “Hy doen nie genoeg huisbesoek nie; sy preke is te lank; sy preke is gans te kort…
5 March, 2018
1 Tessalonisense 5:1-11 Die afgelope jaar het ek telkemale die kortstondigheid van die lewe beleef, soms op baie ontstellende wyse. Twee van my dierbare vriende in ons gemeente is kort na mekaar weggeruk uit ons midde. Dit het my persoonlik…