18 July, 2025
Eksodus 32:1-35 ???? VIDEO | ???? OUDIO Etlike mense wat baie naby aan God geleef het in die Bybelse tyd, moes veertig dae van afsondering deurmaak, meestal in die woestyn. Dis gewoonlik ‘n tyd van voorbereiding vir ‘n baie groot…
17 July, 2025
Eksodus 20:18-26 ???? VIDEO | ???? OUDIO Al die dinge wat afgespeel het op die berg, het die Israeliete in angs en bewing gehad. Jy sal onthou van die verskriklike donderslae en die weerlig en daardie geluid van die ramshoring…
16 July, 2025
Eksodus 20:15-17 ???? VIDEO | ???? OUDIO Jy mag nie steel nie. Kort en bondig, so lui die agtste gebod! Die vraag wat ek myself vanoggend moet vra is, wat is diefstal dan nou eintlik? Is dit slegs daardie rower…
15 July, 2025
Eksodus 20:12-14 ???? VIDEO | ???? OUDIO God het met Moses gepraat, en riglyne vir die lewe neergelê, sodat Sy volk kan weet hoe God van hulle verwag om te lewe. Die meeste van hierdie riglyne is eintlik vanselfsprekend, maar…
14 July, 2025
Eksodus 20:7-11 ???? VIDEO | ???? OUDIO Die derde gebod wat God aan Moses gee behels die gebruik of misbruik van God se Naam. Hier gaan dit véél dieper as net die misbruik van God se Naam in gekruide- of…
11 July, 2025
Eksodus 20:1-6 ???? VIDEO | ???? OUDIO Die volk staan stomgeslaan deur die dramatiese Godsverskyning. Hulle is bibberend van angs. Dan word Moses weereens na die top van die berg ontbied. Hier word hy meegedeel wat God van die volk…
10 July, 2025
Eksodus 19:16-25 ???? VIDEO | ???? OUDIO Die oggend van die derde dag breek aan. Van die gewone ou roetine-dingetjies is daar egter vanoggend géén sprake nie. Almal praat en almal wonder oor wat gaan gebeur. Moses het gesê dat…
9 July, 2025
Eksodus 19:1-15 ???? VIDEO | ???? OUDIO Moses is baie opgewonde - sy hart klop in sy keel, want voor hom troon die berg Sinai. Hier aan die hange van dieselfde berg het hy vir die eerste keer met God…
8 July, 2025
Eksodus 18:1-27 ???? VIDEO | ???? OUDIO Dalk het dinge in Egipte te gevaarlik geraak vir Moses se gesin - ons weet nie verseker nie. Maar toe besluit Moses om sy vrou, Sippora en hulle twee seuns terug te stuur…