17 April, 2024
2 Timoteus 4:6-8 VIDEO | OUDIO Paulus is in die dodesel en wat presies op hom wag, weet hy sélf nie! Gaan hy onthoof word? Moontlik vir die leeus gevoer word soos wat só baie van sy mede-gelowiges te beurt…
16 April, 2024
2 Timoteus 4:1-5 VIDEO | OUDIO Om die Woord te verkondig is nie maar net ‘n opsie vir ‘n Christenleier nie. Dit is ‘n bevel van God! Dit was winter 1966 en bitter koud in die Vrystaat. Ek was gelukkig…
15 April, 2024
2 Timoteus 3:14-17 VIDEO | OUDIO In ons vorige dagstukkie het ons gehoor hoe Paulus vermaan: BLY WEG VAN skyn-Christene af wat van kwaad na erger gaan, diegene wat net verdeeldheid saai en vir die gelowige moeilikheid maak (3:5). Nou…
12 April, 2024
2 Timoteus 3:10-13 VIDEO | OUDIO In die Skrifgedeelte wat ons gister gelees het, noem Paulus vir Jannes en Jambres. Ongelukkig kon ek nie daarby stilstaan nie. Ou Joodse tradisie was dat dit twee towenaars was wat saam met Moses…
11 April, 2024
2 Timoteus 3:1-9 VIDEO | OUDIO Jy onthou seker nog dat Paulus eintlik hier besig is om ‘n testament te skryf. In ‘n tipiese testament van daardie tyd, was dit die gewoonte om ‘n vooruitskouing te maak. Daar word bespiegel…
10 April, 2024
2 Timoteus 3:1-5 VIDEO | OUDIO Raak my Mosbolletjie mos toe eendag vir my warm onder die boordjie! Beskuldig sy my (valslik!) dat ek kwansuis besig was om ‘n gevaarlike situasie te skep! Daai jare het ons ‘n boshuisie in…
9 April, 2024
2 Timoteus 2:23-26 VIDEO | OUDIO “Moet jou nie met dwase en sinnelose strydvrae inlaat nie, want jy weet tog dat dit net rusies veroorsaak.” (2 Tim 2:23). Ai toggie! Hoe laat mens jou nie soms in totaal sinnelose strydvrae…
8 April, 2024
2 Timoteus 2:22 VIDEO | OUDIO Wanneer jy jonk en vol lewenslus is, is daar allerhande dinge waarna jy uitreik: avontuur, rykdom, roem. Menige jong man se jagtersinstink dryf hom na alle uiterstes, veral as daar ‘n jong, mooi bokkie…
5 April, 2024
2 Timoteus 2:19-21 VIDEO | OUDIO Ons het ’n paar dae gelede gepraat van daardie boodskappies op sosiale media wat so op jou emosies wil speel en jou skuldig wil laat voel as jy dit nie aanstuur nie. Soms is…