Dagstukkies



18 August, 2023
Matteus 22:34-40 VIDEO | OUDIO Toe ek ‘n jong seuntjie was, het ek ‘n klein steekbaard-brakkie gehad en ‘n groot kat wat geskrik het vir niks. Die brak se missie in die lewe was om die kat grensloos te irriteer…

17 August, 2023
Matteus 22:23-33 VIDEO | OUDIO Die briljante wetenskaplike, Steven Hawking het beweer dat 'n mens soos 'n rekenaar is. As jy die kragprop uittrek, dan is hy morsdood! Daar is nié lewe na die dood nie...... Vir die kerkleiers het…

16 August, 2023
Matteus 22:15-22 VIDEO | OUDIO Die vraag oor belasting het al menige gelowige laat struikel. Jy sal dalk nog onthou van 'n paar jaar gelede, toe daar ‘n uitgesproke leraar van Amerika in hegtenis geneem is vir belastingontduiking. Hy het…

15 August, 2023
Matteus 22:1-14 VIDEO | OUDIO Na Jesus se harde gesprek met die Joodse leiers, kry ons Hom weer hier by ‘n klomp mense wat aan Sy lippe hang. O, hoe wonderlik moes dit nie wees om te kon insit by…

14 August, 2023
Matteus 21:33-45 VIDEO | OUDIO Ons het Jesus gister kom kry waar Hy deur ‘n groep priester- en familiehoofde gekonfronteer was met ‘n strikvraag terwyl Hy in die tempel besig was om mense te leer. Nadat Hy hulle mooi laat…

11 August, 2023
Matteus 21:23-32 VIDEO | OUDIO Jesus het Jerusalem triomfantlik as die Groot Koning binnegery, ten spyte van die kerkleiers se groot teenkanting. Sy koningsgesag word daardie selfde dag nog verder beklemtoon wanneer Hy die tempel reinig van die rowersnes wat…

10 August, 2023
Matteus 21:18-22 VIDEO | OUDIO In die wildtuin kom ons eenmaal op ‘n gompou af wat bitter ongelukkig lyk. As jy dalk nie ‘n gompou ken nie - hy is ‘n baie groot voël, die swaarste voël wat kan vlieg…

8 August, 2023
Matteus 21:12-17 VIDEO | OUDIO Besigheid was baie goed daardie dag! Mense het in hulle hordes na die tempel gestroom want dit sou binnekort Paasfees wees. Dit was inderdaad die moeite werd om ‘n “handelspos” hier by die tempel te…

7 August, 2023
Matteus 21:1-11 VIDEO | OUDIO Jesus het die grootste deel van Sy drie-jaar lange bediening in Galilea, en veral rondom die see van Galilea deurgebring. Daar was wel enkele besoeke aan Jerusalem asook enkele heidense streke soos Gadara, Tirus en…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026