6 May, 2025
Handelinge 5:1-11 VIDEO | OUDIO Vir die jong gemeente in Jerusalem loop alles voor die wind na Petrus en Johannes se onderonsie met die Joodse Raad. Die gemeente bars uit hulle nate en enige vertrek is net eenvoudig te klein…
5 May, 2025
Handelinge 4:1-22 VIDEO | OUDIO Moeilikheid met 'n hoofletter “M” - dis wat Petrus sien aangestoomroller kom terwyl hy en Johannes die mense in die Pilaargang van Salomo staan en leer oor Jesus. 'n Klomp Sadduseërs en priesters, begelei deur…
2 May, 2025
Handelinge 3:1-26 VIDEO | OUDIO Petrus loop met 'n huppel in sy stap en 'n lied in die hart. Dit is byna drie-uur die middag en tyd vir die gebruiklike gebed in die tempel, soos wat elke goeie Jood betaam…