Dagstukkies



18 January, 2019
Filippense 2:19-24 Hulle is baie dun gesaai, daardie mense wat werklik goud werd is. Paulus het so ‘n persoon ontdek tydens sy tweede sendingreis. In Handelinge 16:1-3 lees ons die eerste keer van hierdie merkwaardige jong man. Dit was toe…

17 January, 2019
Filippense 2:12-18 My eerste kennismaking van die Voortrekkerbeweging sal ek nooit vergeet nie. Ek was nog maar ‘n klein seuntjie, toe Oupa my een aand saamneem na ’n Voortrekkerfunksie. Ek onthou die reuse kampvuur, en hoe ek in verwondering na…

16 January, 2019
Filippense 2:5-11 Hoeveel maal in jou lewe het jy al gehoor of gelees van Jesus se versoening? “Dit is al ou nuus,” mag jy dalk maklik sê. “Ek het dit al baie honderde kere gehoor!” Ja, dit mag dalk “ou…

15 January, 2019
Filippense 2:1-4 Eensgesindheid is een van die héél belangrikste woordjies in ‘n gelowige se woordeskat. Daarsonder sal dit bitter moeilik wees vir ‘n gemeente om te bestaan. Die geskiedenis het dit al oor en oor bewys, en die voorbeelde van…

14 January, 2019
Filippense 1:27-30 Dit is Oktober 2009. Ek kan nie onthou watter jare laas ek die Kruger Wildtuin so droog gesien het nie. In die Krokodilbrug omgewing is daar nie ‘n sprietjie gras nie, slegs kaal rooi grond. Baie van die…

11 January, 2019
Filippense 1:18-26 Die afgelope jaar moes ons keer op keer afskeid neem van dierbare vriende wat almal diep spore in die samelewing en ook in my eie lewe getrap het. Om so ‘n persoon uit jou lewe te verloor is…

10 January, 2019
Filippense 1:15-18 Dit was baie jare gelede – ek was nog maar 'n jong kêrel, en ek het vir 'n paar maande in Durban se middestad gewerk. Elke etenstyd het ek deur die stad gaan stap en my verwonder aan…

9 January, 2019
Filippense 1:12-14 Verwonderd sê ons dikwels: “Dis ook maar goed dat dinge só uitgewerk het, né?” Of: “Weet jy, dis nou sóóó toevallig dat ek net op die regte oomblik op die regte plek was!” Dalk kan ons kerm dat…

8 January, 2019
Filippense 1: 9-12 Die Bos was daardie jaar bitter droog. Dit was September 2009, en die lentereëns het weggebly. Die diere kry bitter swaar, daar is niks kos in die veld nie. Heeldag lank kom bedel die diere vir kos…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026