4 May, 2018
2 Timoteus 2:22 Wanneer ‘n mens jonk en vol lewenslus is, dan is daar allerhande dinge waarna jy uitreik, avontuur, rykdom, roem. Menige jong man se jagtersinstink dryf hom na alle uiterstes, veral as daar ‘n jong, mooi bokkie in…
3 May, 2018
2 Timoteus 2:19-21 Ons het ’n paar dae gelede gepraat van daardie e-posse wat so op jou emosies wil speel en jou skuldig wil laat voel as jy dit nie aanstuur nie. Daar is wel dikwels gedeeltes van daardie e-posse…
2 May, 2018
2 Timoteus 2:14-18 Voor die huis waar ek ’n paar jaar gelede gebly het, staan daar ‘n Noem-noem, ‘n ou grote wat al baie somers beleef het. Vir diegene wat nie hierdie pragtige struik-boom ken nie, wil ek net verduidelik…