1 December, 2025
Die Groot Kat Oom Misbolletjie Nóg 'n Kersfees het gekom en Kersfees het gegaan. Al die kuiermense is huistoe en ek bly stoksiel-moedersalig-alleen agter op die plaas. Doodverveeld? Nog nooit! Daar is té veel om te doen en te ondersoek…
1 December, 2025
Josua 24 VIDEO | LUISTER Sigem is ‘n plek met groot betekenis vir Israel. Dit was hier waar Abraham sy eerste stop gemaak het in Kanaän. In Genesis 12 lees ons dat die Here daar by Sigem aan Abraham verskyn…