Wanneer ons u bestelling ontvang, sal ons die bankbesonderhede en 'n faktuur
aan u stuur en die boeke pos
Die koste hier bo sluit nie posgeld en verpakking in nie. Dit beloop R25 per
boek (gewone pos), maar word goedkoper indien meer as een boek versend word.
Oornagdiens kos ongeveer R25 ekstra.