x
 

 

Bestel
die Boek

Filippense - Brief van Blydskap
Brief aan die Filippense

83 Bladsye - Prys R35
E-boek - R10.00

Ware blydskap is iets baie kosbaar. Anders as geluk, wat afhang van die dinge rondom jou - jou lewensomstandighede, jou besittings en vriende, kan jy steeds onmeetlike blydskap ervaar selfs wanneer alles van jou weggeneem word. Paulus het jubelende blydskap ervaar in die tronk, selfs toe hy gekrul het van pyn na ‘n géseling. Hy was vasgeketting in ‘n stinkende kerker, en het steeds lofsange uitgejubel.
In die Filippense brief kom deel Paulus met ons sy geheim tot ware blydskap.

 

 

BOEKE DEUR LOUIS NEL

Bestel Boeke
Breek en bou - Titus en Filemon
Brief van Blydskap - Filippense
Briewe aan 'n Gemeente - 1 & 2 Korintiërs
Die Evangelie in Opmars - Romeine
Gedagtes uit die Bos
Geroep tot diens - Timoteus
Hoe om ‘n Praktiese Christen te wees - Kolossense en Tessalonisense
Laeveld Lekkerte
Lig in die Duister
Lowveld Ecstasy
Ontdek die Strand
Onthou jy nog?
Openbaring - 'n Boek van Hoop
Op Reis na die Beloofde Land - verhale van Abraham, Isak en Jakob
Twee Profete - Amos en Jona
Verhaal van Hoop – Lukas
Visie vir die Toekoms – Daniël
Vrae Wat Pla
Waaroms van die Lewe - Habakuk
Wie is Jesus nou eintlik? -
Johannes se Briewe